| Management number | 231858463 | Release Date | 2026/06/18 | List Price | US$7.59 | Model Number | 231858463 | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Category | |||||||||
Spook stories. Spoke, Geraamtes en ander gedoentes.2. Ek het altyd gesê ek is nie bang vir spoke of geeste nie. Niemand kon my bang maak met hul spookstories nie, want, daar bestaan mos nie so iets soos “n spook nie, het ek eers gedink. Maar glo vir my, na my ondervinding en al die stories wat ek sover al gehoor het van mense wat dit self ervaar het, weet ek nou van beter. Ek weet daar is baie ander mense wat ook nie in spoke glo nie. Party sê dit is verbeelding. Daar is wel baie ander mense wat definitief in spoke glo. Sommiges sê dit is geeste. Dooies wie se siele nie tot ruste kan kom nie. Read more
| ISBN10 | 1983174874 |
|---|---|
| ISBN13 | 978-1983174872 |
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Independently published |
| Dimensions | 6 x 0.43 x 9 inches |
| Item Weight | 11 ounces |
| Print length | 170 pages |
| Publication date | June 14, 2018 |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form